RESENSIES

Wat sê ons kliënte oor Udolpho?

“Goeie waarde vir geld”

Lekker rustige omgewing. Kan lekker stap tot by die rivier en ook ‘n bietjie geskiedenis optel by die gedenktuin vir Penkoppe. Basiese verblyf, maar als wat nodig is. Goeie waarde vir geld.

Christiaan V

“Baie rustig. Kon net rus, en die kinders het lekker gespeel en geswem.”

Kinders kon speel, kleilat gooi, kettieskiet, mini-gholf speel, swem en net kinders wees.

Joan A

0%
0%

Kom kry rus vir jou siel en beleef Afrikanergasvryheid op sy héél beste!

Ons 92% kliëntetevredenheidskoers spreek vanself!

0%
0%

Kom kry rus vir jou siel en beleef Afrikanergasvryheid op sy héél beste!

Ons 92% kliëntetevredenheidskoers spreek vanself!

“Uitstekende verblyf reg op die rivieroewer.”

Ons het in die Sally Williams huis gebly en dit was uitstekend. Die huis is stylvol, baie goed toegerus, skoon, gerieflik en het ‘n uitstekende ligging. Die rivier is enkele treë van die lekker groot kuierstoep.

Geo Q

“Fantasties. Alles wat jy nodig het. Rustige, veilige omgewing.”

Baie vriendelike mense. Baie rustige omgewing. Was daar vir ‘n familiefees en dis die perfekte plek. Diens uitstekend. Sal definitief aanbeveel en weer gaan.

Paul B