KAMPTERREINE

Haak gerus die karavaan, of stof daardie tent en ander kampbykomstighede af, en kies koers na ons pragtige rivierplaas vir ’n onvergeetlike kampervaring!

Udolpho Rivierplaas was nog altyd ’n gewilde uitspanplek vir kampgeesdriftiges!

Ons immergewilde Hoofterrein- en Oewerkampterreine bied aan kampeerders die ideale ligging om te kom ontspan, die stilte van die Vrystaatse platteland te geniet en net weer heel te word!

Beide kampterreine is toegerus met die nodige ablusiegeriewe, maar slegs die Oewerkampterrein se staanplekke het kragpunte.

Tariewe

Oewerkamp 1-2

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R378 per nag

Herfs en Winter Naweke
(Maart-Augustus)

  • R389 per nag

Somer Naweke
(Januarie-April & September-Desember)

  • R428 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R506 per nag

Tariewe

Oewerkamp 3-8

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R357 per nag

Herfs en Winter Naweke
(Maart-Augustus)

  • R378 per nag

Somer Naweke
(Januarie-April & September-Desember)

  • R407 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R484 per nag

Tariewe

Hoofterrein

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R305 per nag

Herfs en Winter Naweke
(Maart-Augustus)

  • R315 per nag

Somer Naweke
(Januarie-April & September-Desember)

  • R342 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R396 per nag