ONTSPANNING

Kom vier die lewe, en al sy spesiale geleenthede, by een van ons pragtige, gesellige venues!

Plaaskombuis

Weiveld-lapa

Tariewe

Plaaskombuis

Is jy tans op soek na ’n onthaalfasiliteit waar julle as familie julle volgende reünie kan hou of ander spesiale geleenthede kan vier?

Wil jy as sportafrigter ’n oefenkamp aanbied by ’n venue wat aan jou span net die beste bied in eetsaalgeriewe en fasiliteite vir strategiese sessies?

Die Plaaskombuis is op Udolpho se Hoofterrein geleë en kan ’n maksimum van 80 mense akkommodeer.

Die koste sluit die gebruik van die eetsaal, tafels, stoele, kombuisgeriewe en die Oukraal-lapa met sy braaigeriewe en boma in.

Die Plaaskombuis bied ook spysenieringsopsies vir uitstappies, Kersetes, toergroepe, skole en vele mee

Weiveld-lapa

Of dit nou ’n lekker kuier saam met vriende of familie, ’n verjaardagviering, of enige ander spesiale geleentheid is, staan Udolpho se Weiveld-lapa altyd gereed om dit ’n onvergeetlike een te maak, belaai met goeie herinneringe!

Weiveld-lapa is geleë op ons Weiveld-terrein en beskik oor heerlike braaigeriewe met ‘n gasstoof.

Dié fasiliteit kan tot en met 40 gaste op ’n slag akkommodeer.

Die koste sluit die gebruik van die kombuis in, en tafels en stoele kan ook verskaf word op aanvraag teen geen ekstra koste.

Tariewe

Plaaskombuis

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R1 080

Herfs en Winter Naweke
(Maart-Augustus)

  • R1 363

Somer Naweke
(Januarie-Februarie & September-Desember)

  • R1 869

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R2 118

Tariewe

Weiveld-lapa

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R550

Herfs en Winter Naweke
(Maart-Augustus)

  • R590

Somer Naweke
(Januarie-Februarie & September-Desember)

  • R620

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R660