skip to Main Content

Udolpho Rivierplaas bied ’n rusplek vir oud en jonk, groot en klein groepe en is jou ideale plaasvakansie! Die volgende fasiliteite is beskikbaar:

Sally Williams gastehuis

Plaashuis gastehuis

Mooifontein gastehuis

Trek Ferreira gastehuis

Nalekoker rivierwoonstelle

Jeugterrein chalets

Weiveldterrein chalets

Voshaarnooi slaapsaal

Mannetjies Roux slaapsaal

Sarie Marais eetsaal & kombuis

Henning Klopper gedenksaal

Karavaan- en tentstaanplekke

Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien bespreekte gaste kuiergaste wil ontvang, moet daar vooraf met die bestuur gereël word. Geen dagbesoekers mag oorslaap nie.

Toegansfooi vir dagbesoekers by gaste is as volg:

VOLWASSENES R30.00 –  SKOLIERE R20.00 – KINDERS ONDER 6 JAAR  R10.00 PER DAG

Back To Top