skip to Main Content

Die Sarie Marais eetsaal en kombuis beskik oor ‘n volledig toegeruste kombuis en plek om 70 persone te akkommodeer.

Tarief: R1 200.00 per dag (sluit tafels, stoele en volledige gebruik van die kombuis in).

Vir besprekings kontak ons by:

Tel: 056 818 1197 / E-pos: [email protected]

Back To Top