skip to Main Content

Die Jeugterrein het 7 selfsorgchalets wat elk oor ‘n vol toegeruste kombuis beskik.

Tarief: R650.00 per eenheid per nag

Akkommodasie: 2 slaapkamers met 5 beddens

Aantal persone: 5 volwassenes

Vir besprekings kontak ons by:

Tel: 056 818 1197 / E-pos: [email protected] / [email protected]

Back To Top