skip to Main Content

As jy moeg raak vir die lewe in die stad, kies dan die wandelpad! Soms word jy vasgevang in jou leesboek, terwyl die manne gaan visvang of jou kinders se adrenalien klop. Hier is ’n paar aktiwiteite wat beskikbaar is by Udolpho, maar ook in die omgewing.

Hier is ‘n 25 meter swembad, mini gholf, vlugbalbaan, trampolien en toegang tot die Vaalrivier om lekker vis te vang.

Laetoubaan

Swembad

Visvang

Mini-gholf

Back To Top